$22.80 USD • Used
c1920 Music Sheet 12 pages. Afrikaans text. Hierdie kinderliedjies is almal geskik vir individuele en groepsang. Hulle is om een tema gegroepeer en kan dus as 'n groep gedramatiseer word of ook af...
Store: Chapter1Books [View Items]
c1920 Music Sheet 12 pages. Afrikaans text. Hierdie kinderliedjies is almal geskik vir individuele en groepsang. Hulle is om een tema gegroepeer en kan dus as 'n groep gedramatiseer word of ook afsonderlik, aangesien die afsonderlike nommers almal volledig afgerond is. Hierdie liedjies kan in die klaskamer, of in die ope lug gebruik word. As 'n nommer vir klein kinders op 'n skoolkonsert kan die groep as 'n geheel of afsonderlike nommers maklik gedramatiseer word. - 'N DAG IN DIE BLOMTUIN - 8 Liedjies vir die Kleintjies. INHOUD - Oggendliedjie, Feetjies in die Tuin, Vriendjies van Blomme, Werk in die Tuin, Rus in die Tuin, Speel in die Tuin, Die Mooiste Blom, Aandliedjie. The wraps are in good condition for its age. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services.
Product Info
Publisher: Nasionale Pers, Beperk
Type: Used
Binding: Softcover
Seller Info
Chapter1Books
Address: 11 9th Street Johannesburg,
Website: https://chapter1.co.za
Country: South Africa